Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Lane Splitting  (Read 2270 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Bill the Bong

  • CRF450X for the win
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,396
  • Thanked: 138 times
Re: Lane Splitting
« Reply #20 on: April 26, 2019, 11:52:27 am »
What is this lane splitting thing you are talking about?
 :peepwall:
 

Offline Willem55

  • Newbie
  • *
  • Bike: KTM 1090 Adventure R
    Location: Western Cape
  • Posts: 19
  • Thanked: 2 times
Re: Lane Splitting
« Reply #21 on: April 26, 2019, 11:58:34 am »
yay a lane splitting thread   :ricky:

 :laughing4:

Lovely. Can we discuss KTM vs BMW now?

Thanks for your great feedback on the specific topic
Life is not a journey to the grave with the intention of arriving safely in a well preserved body, but rather to skid in broadside, thoroughly used up, totally worn out, and loudly proclaiming, ďHoly shit, what a ride!Ē
 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,937
  • Thanked: 420 times
Re: Lane Splitting
« Reply #22 on: April 26, 2019, 12:02:37 pm »
Here is a pic of both the African Twins together....

thats one twin
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,937
  • Thanked: 420 times
Re: Lane Splitting
« Reply #23 on: April 26, 2019, 12:03:55 pm »
i would like to discuss tyre pressure
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline Skaiidawg

Re: Lane Splitting
« Reply #24 on: April 26, 2019, 12:07:52 pm »
i would like to discuss tyre pressure

COG  ?
Courtesy from Grizz: In this day and age religion is often frowned upon, but I have met some of the most amazing people from various religions over time.
From Buddhists to Sikhs, through Muslims and Christians and everything in between, there are many good people out there and if you do not allow yourself to be swayed by petulant religious opinion, the world is an awesome place with the odd idiot in between trying to make it rubbish for others.
 

Offline Bill the Bong

  • CRF450X for the win
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,396
  • Thanked: 138 times
Re: Lane Splitting
« Reply #25 on: April 26, 2019, 12:21:07 pm »
yay a lane splitting thread   :ricky:

 :laughing4:

Lovely. Can we discuss KTM vs BMW now?

Thanks for your great feedback on the specific topic

Woohoo.  Stand back, I don't know how big this thing is going to get
 

Offline Dunnes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 726
  • Thanked: 50 times
  • Name: Dickie Talma
Re: Lane Splitting
« Reply #26 on: April 26, 2019, 01:02:57 pm »
Persoonlik dink ek daar moet 'n onderskeid getref word tussen plekke waar die "Suicide lane" bruikbaar is en gebruik word, met redelike veiligheid, bv. vanaf Beyers Naude, op die N1 N, tot waar dit te nou raak, en waar dit onbruikbaar en onveilig is, bv. op dele van die N1 N nader aan Pretoria. Ek ken nie al die paaie nie maar elke gesonde verstand kan mos maar lei waar en waar nie. Tussen Beyers Naude en William Nicol, wat ek soort van daagliks ry, is die "Suicide lane" al herdoop na die "Bike lane", die motoriste verwag die fietse daar en ek het in twee jaaar nog nie een ongeval gesien nie. Natuurlik geld al die ongeskrewe reels van veiligheid en bowenal bedagsaamheid met die enkele uitsonderings wat ons nie te veel behoort te kwel nie en in elk geval altyd daar salw ees. Selfs die Verkeerspolisie, op motorfietese gebeuik hierdie stuk pad en gee maklik pad wanner jy vinniger as hulle ry en bedank selfs wanneer hulle vinniger is en jy padgee om hulle verby te laat. Hierdie is uiteraard nie 'n aanbeveling nie, bloot my inset.

Francois, ek ry daardie pad ook elke dag.

"Suicide lane herdoop na bike lane:  :lamer: NEE NEE NEE!

Ek en jy sit beslis nie om dieselfde vuur nie... :dousing:
Francois, ek vind ook dat die service lane op daardie gedeelte tussen Rivonia en Beyers Naude (die gedeelte wat ek elke dag ry) redelik veilig is om te gebruik, veral tydens spits verkeer in die oggend en middag. Die karre weet al van die bikes wat daar ry.

Dit gesÍ, ek het al in my tru-spieeltjie gesien hoe n drywer in die service lane in swaai en die beton barrier tref om die kar voor haar te mis. Ek het my gat af geskrik. Ek was seker 10 sekondes vroeŽr by haar verby.
Ek voel steeds redelik gemaklik oor die service lane oor daardie gedeelte van die N1.

My manier van gebruik is dat ek tussen 60 en 70kmph ry en as die verkeer dan vinniger as 70kmph begin loop dan klim ek terug in die vinnige baan in.

WP, judging a book by it's cover perhaps?
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,956
  • Thanked: 116 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Lane Splitting
« Reply #27 on: April 26, 2019, 01:08:35 pm »
Thanks for your great feedback on the specific topic

I consider it an honour  :thumleft:

For further info on lane splitting, the amazing search button (top left) comes up with 840 related threads, yayyyyy!
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline WP

Re: Lane Splitting
« Reply #28 on: April 26, 2019, 01:15:51 pm »
Persoonlik dink ek daar moet 'n onderskeid getref word tussen plekke waar die "Suicide lane" bruikbaar is en gebruik word, met redelike veiligheid, bv. vanaf Beyers Naude, op die N1 N, tot waar dit te nou raak, en waar dit onbruikbaar en onveilig is, bv. op dele van die N1 N nader aan Pretoria. Ek ken nie al die paaie nie maar elke gesonde verstand kan mos maar lei waar en waar nie. Tussen Beyers Naude en William Nicol, wat ek soort van daagliks ry, is die "Suicide lane" al herdoop na die "Bike lane", die motoriste verwag die fietse daar en ek het in twee jaaar nog nie een ongeval gesien nie. Natuurlik geld al die ongeskrewe reels van veiligheid en bowenal bedagsaamheid met die enkele uitsonderings wat ons nie te veel behoort te kwel nie en in elk geval altyd daar salw ees. Selfs die Verkeerspolisie, op motorfietese gebeuik hierdie stuk pad en gee maklik pad wanner jy vinniger as hulle ry en bedank selfs wanneer hulle vinniger is en jy padgee om hulle verby te laat. Hierdie is uiteraard nie 'n aanbeveling nie, bloot my inset.

Francois, ek ry daardie pad ook elke dag.

"Suicide lane herdoop na bike lane:  :lamer: NEE NEE NEE!

Ek en jy sit beslis nie om dieselfde vuur nie... :dousing:
Francois, ek vind ook dat die service lane op daardie gedeelte tussen Rivonia en Beyers Naude (die gedeelte wat ek elke dag ry) redelik veilig is om te gebruik, veral tydens spits verkeer in die oggend en middag. Die karre weet al van die bikes wat daar ry.

Dit gesÍ, ek het al in my tru-spieeltjie gesien hoe n drywer in die service lane in swaai en die beton barrier tref om die kar voor haar te mis. Ek het my gat af geskrik. Ek was seker 10 sekondes vroeŽr by haar verby.
Ek voel steeds redelik gemaklik oor die service lane oor daardie gedeelte van die N1.

My manier van gebruik is dat ek tussen 60 en 70kmph ry en as die verkeer dan vinniger as 70kmph begin loop dan klim ek terug in die vinnige baan in.

WP, judging a book by it's cover perhaps?

Ek glo nie so nie Dunnes, soos ek se ek ry die pad ook elke dag. Eerstens is dit onwettig om in die service lane te ry. Tweedens, as ek tussen lanesplit waar mens mag en julle twee kom in die service lane verby swaai die karre soms na my kant toe, wat my reeds noue baan nog nouer maak. So julle gemak, stel my en ander mense wat die regte lane splitting lane gebruik se lewens in gevaar. Nevermind die ongerief.

En om die cherry op die koek te sit, julle is bewus daarvan dat daar baie meer stront in die service lane le? Vergroot natuurlik julle kanse van punctures of om deur 'n oop manhole te ry ens.

Die manne wat in die service lane ry urk my verskriklik. Maar doen so voort, julle stel mos net julle eie lewens in gevaar.
 
The following users thanked this post: Boerbok, BullFrog

Offline Dunnes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 726
  • Thanked: 50 times
  • Name: Dickie Talma
Re: Lane Splitting
« Reply #29 on: April 26, 2019, 02:31:49 pm »
WP, jy is heeltemal reg dat dit onwettig is. Dit is seker ook so dat daar karre is wat links swaai as daar bikes aan die regterkant verby kom. Ek het laasjaar hieroor gedink en toe eksperimenteer ek:

Oor n 4 maande tydperk van Julie tot begin Nov laas jaar het ek net in die bikers lane gery in daardie gedeelte van die N1. En dan vir n volgende 4 maande, uitgesluit Desember, toe weer in die service lane gery.
Die gevolg was dat daar in die eerste 4 maande nie n enkele kar links voor my in geswaai het wanneer daar n bike in die service lane verby gekom het nie. In die tweede 4 maande het n kar 5 keer in die service lane ingeswaai voor my wanneer n biker verby kom in die bikers lane.

My gevolgtrekking was:
As ek my eie veiligheid in ag neem dan is die bikers lane veiliger, MAAR
As ek die veiligheid van alle bikers in ag neem, nie net my eie nie, dan is dit veiliger vir ons almal om die service lane te gebruik mits hy wyd genoeg is soos tussen Rivonia en Beyers Naude.
Ek wil nie die indirekte oorsaak wees van n ongeluk van iemand in die service lane as ek in die bikers lane ry nie, selfs al is dit onwettig.

My oortuiging is dat dit veiliger is as ons almal dieselfde baan gebruik. Dit is my opinie, maar ek is seker meeste sal nie met my saamstem nie.
« Last Edit: April 26, 2019, 02:33:18 pm by Dunnes »
 

Offline FrancoisTz

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 986
  • Thanked: 45 times
Re: Lane Splitting
« Reply #30 on: April 26, 2019, 03:09:09 pm »
Ek wil ook net hier kwalifiseer dat ek aanneem wanneer van "Suicide lane" gepraat word dit die regterkantste noodbaan is en nie die linkerkantste skouer met die geel streep nie, dit is 'n plek wat ek nie eens aan sou dink om te ry nie. Met die toename in motorfiets verkeer behoort die owerhede ook darem al daaraan te dink om vir ons 'n toegewysde baan te voorsien maar dit sal seker maar ook net ontaard in nog 'n baan vir die Taxi's.
Far better is it to dare mighty things, to win glorious triumphs, even though checkered by failure, than to rank amongst those poor spirits who neither enjoy much nor suffer much, because they live in the grey twilight that knows neither victory nor defeat.
 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,937
  • Thanked: 420 times
Re: Lane Splitting
« Reply #31 on: April 26, 2019, 04:06:02 pm »
ek is nie n regterkant nie , of n linkerkant nie ..... ek kom sommer in die middlecunt
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride
 

Offline Grunder

Re: Lane Splitting
« Reply #32 on: April 26, 2019, 11:40:57 pm »
ek is nie n regterkant nie , of n linkerkant nie ..... ek kom sommer in die middlecunt


Lekker man.

Ek is aan jou kunt op die een!

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

F800gs
 
The following users thanked this post: punisher

Offline 2-Stroke

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Britten (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 941
  • Thanked: 26 times
  • The Bike Show
    • The Bike Show
Re: Lane Splitting
« Reply #33 on: April 27, 2019, 09:00:30 am »
Persoonlik dink ek daar moet 'n onderskeid getref word tussen plekke waar die "Suicide lane" bruikbaar is en gebruik word, met redelike veiligheid, bv. vanaf Beyers Naude, op die N1 N, tot waar dit te nou raak, en waar dit onbruikbaar en onveilig is, bv. op dele van die N1 N nader aan Pretoria. Ek ken nie al die paaie nie maar elke gesonde verstand kan mos maar lei waar en waar nie. Tussen Beyers Naude en William Nicol, wat ek soort van daagliks ry, is die "Suicide lane" al herdoop na die "Bike lane", die motoriste verwag die fietse daar en ek het in twee jaaar nog nie een ongeval gesien nie. Natuurlik geld al die ongeskrewe reels van veiligheid en bowenal bedagsaamheid met die enkele uitsonderings wat ons nie te veel behoort te kwel nie en in elk geval altyd daar salw ees. Selfs die Verkeerspolisie, op motorfietese gebeuik hierdie stuk pad en gee maklik pad wanner jy vinniger as hulle ry en bedank selfs wanneer hulle vinniger is en jy padgee om hulle verby te laat. Hierdie is uiteraard nie 'n aanbeveling nie, bloot my inset.

Iím with you, mate. In Asian countries, the hard shoulder is designated as a bike lane. Why not ours? I use it every time I head down the bit of road, as does everyone else, it seems.
 

Offline Mrak

Re: Lane Splitting
« Reply #34 on: April 27, 2019, 06:09:58 pm »
Those guys going fast are not brave, they are stupid!


Sent from my iPhone using Tapatalk
 
The following users thanked this post: Willem55

Offline Kaboef

  • Jedi Knight
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,593
  • Thanked: 382 times
    • CFO Consult SA
Re: Lane Splitting
« Reply #35 on: April 27, 2019, 06:17:31 pm »
Those guys going fast are not brave, they are stupid!


Sent from my iPhone using Tapatalk

They are still fast.
And that is much more fun than slow.

 :biggrin:
And Saint Attila raised the hand grenade up on high, saying, "O Lord, bless this thy hand grenade, that with it thou mayst blow thine enemies to tiny bits, in thy mercy."

www.cfoconsult.co.za
 

Offline Mrak

Re: Lane Splitting
« Reply #36 on: April 27, 2019, 06:18:34 pm »
I had just come back from Knysna and was on a fully loaded bike splitting through traffic on the M5 on my way home. There had not been any reasonable gaps for me to pull into to let some impatient dipstick past and I was doing between 20 and 30km/h more that the traffic which I feel is the fastest one should go. The dipstick started getting really impatient and came up right behind me hooting, revving and gesticulating so I briefly touched my brakes and he rode into the back of me. Luckily we both stayed on but this really got him angry and he rode up next to me between the two lanes of cars and tried to push me off. My bike was heavier and as he pushed my bags on the back I leaned into him and he hit the car on his left. I heard lots of swearing and breaking of plastic, mirrors fairings etc and saw him and the car he hooked pulling of to discuss his riding ability. I have had guys like this force me to pull over before and invariably catch up with them later on. All they do is scare and annoy car drivers and irritate the shit out of other bikers. Just remember itís not a race!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,912
  • Thanked: 386 times
Re: Lane Splitting
« Reply #37 on: April 27, 2019, 08:22:18 pm »
I had just come back from Knysna and was on a fully loaded bike splitting through traffic on the M5 on my way home. There had not been any reasonable gaps for me to pull into to let some impatient dipstick past and I was doing between 20 and 30km/h more that the traffic which I feel is the fastest one should go. The dipstick started getting really impatient and came up right behind me hooting, revving and gesticulating so I briefly touched my brakes and he rode into the back of me. Luckily we both stayed on but this really got him angry and he rode up next to me between the two lanes of cars and tried to push me off. My bike was heavier and as he pushed my bags on the back I leaned into him and he hit the car on his left. I heard lots of swearing and breaking of plastic, mirrors fairings etc and saw him and the car he hooked pulling of to discuss his riding ability. I have had guys like this force me to pull over before and invariably catch up with them later on. All they do is scare and annoy car drivers and irritate the shit out of other bikers. Just remember itís not a race!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk

You sound very proud of your actions?  :eek7:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Mrak

Re: Lane Splitting
« Reply #38 on: April 27, 2019, 08:24:30 pm »
I was terrified that he was going to knock us both off. I am not proud, just relieved that neither of us fell off because of someoneís impatience


Sent from my iPhone using Tapatalk
 

Offline OomD

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,243
  • Thanked: 415 times
  • #imstayingpositive
Re: Lane Splitting
« Reply #39 on: April 27, 2019, 10:59:29 pm »
So you briefly touched your brakes... on purpose, presume? If he was revving and gestulating he clearly wanted to come past you, but you saw it fit to test your brakes instead?