Bossiekop
Pack Dog
Goeie naand,
Hoe moeilik is dit duplikaat papiere vir n plastic te kry?
Ek stel belang om n bike(plastic) te koop, maar sy papiere het blykbaar weggeraak. Ek wil onder andere kort afstande te ry op publieke paaie, so ek sou hom moet lisensieer, maar sonder papiere gaan dit sukkel. Het iemand dalk ondervinding van so iets?