Sterkte vir hom, ongelukkig het mense in karre nie 'n saak met die motorfiets ryers ek sien dit seker 10 keer 'n dag hoe karre
uitswaai of for bikers inry. My dogter self ook in ongeluk 5 weke terug toe vrou baan verander to my dogter langs haar is,
sy het toe in kar voor haar ingery om die kar langs haar te probeer mis.