Manic
Grumpy Mutt
Ek was die naweek in die Laeveld met die SM.
Wat n insane toy om daar te ry! Het track slicks opgesit.
Vreet n draai dat jou oe traan.
Die 22 moertoe gery, dink al die draaie is nou klaar en daar is nou net straights :imaposer:
Die ding en draaie is n hooligan. Long Tom pass eish eish, gaan nie eers daaroor praat nie.
1200km en die tyres is op hulle wear indicators :imaposer: Maar hulle klou soos n olie kol op n persiese mat hoor :biggrin: