Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: KTM 990  (Read 447 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
KTM 990
« on: October 09, 2019, 03:09:41 pm »
Ek was die naweek in die Laeveld met die SM.

Wat n insane toy om daar te ry! Het track slicks opgesit.
Vreet n draai dat jou oe traan.

Die 22 moertoe gery, dink al die draaie is nou klaar en daar is nou net straights  :imaposer:

Die ding en draaie is n hooligan. Long Tom pass eish eish, gaan nie eers daaroor praat nie.

1200km en die tyres is op hulle wear indicators  :imaposer: Maar hulle klou soos n olie kol op n persiese mat hoor  :biggrin:
« Last Edit: October 09, 2019, 03:10:49 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,757
  • Thanked: 80 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: KTM 990
« Reply #1 on: October 09, 2019, 03:14:43 pm »
 :drif:


->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #2 on: October 09, 2019, 03:17:25 pm »
Yoh maar daai stryk plank seat het my hol gevreet...

Is bly ek het hom op bakkie opgevat  :imaposer:
« Last Edit: October 09, 2019, 03:17:51 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline TeeJay

Re: KTM 990
« Reply #3 on: October 09, 2019, 03:32:35 pm »
Lekker Meneer - hier is 'n ou hier van Worcester wat sy GSXR op Helshoogte pas in Stellenbos ry dat daai agterband se rubber begin smelt op die kante - ek het dit self gesien. Jou agterband lyk nog splinternuut as ek joune met syne vergelyk. Daai ou kan ry hoor - die meeste ouens ry nog in die een rigting dan kom ou Jan al klaar terug - hy ry die pas so drie keer twerwyl die meeste ouens nog die tweede rit klaarmaak.
Eat life!
 

Online Buff

Re: KTM 990
« Reply #4 on: October 09, 2019, 03:32:57 pm »
Ohhh liewe donner, ek kan net imagine hoe lekker daai moes gewees het  :drif:
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,271
  • Thanked: 36 times
  • Die Punda van Prieska
Re: KTM 990
« Reply #5 on: October 09, 2019, 03:33:39 pm »
Jou ou YSTER!!! Wees versigtig ou maat!!!
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #6 on: October 09, 2019, 03:34:11 pm »
Lekker Meneer - hier is 'n ou hier van Worcester wat sy GSXR op Helshoogte pas in Stellenbos ry dat daai agterband se rubber begin smelt op die kante - ek het dit self gesien. Jou agterband lyk nog splinternuut as ek joune met syne vergelyk. Daai ou kan ry hoor - die meeste ouens ry nog in die een rigting dan kom ou Jan al klaar terug - hy ry die pas so drie keer twerwyl die meeste ouens nog die tweede rit klaarmaak.

My tyres smelt gewoonlik ook. Was my eerste keer op die slicks. Hy weier om te flake op die kante, hy word egter reg rondom gelyk glad en loop nie plat in die middel nie. Maar hy trap vas like geen ander tyre!!
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 
The following users thanked this post: TeeJay

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #7 on: October 09, 2019, 03:38:57 pm »
Ek het rerig verwag dat die track tyre gaan flake en wear wys soo my H2 se tyre hieronder.
Groot was my verbasing toe dit nei so is nie.
Het gedink hy gaan soos n proper track tyre sy gat sien maar hy wou nie  :imaposer:
« Last Edit: October 09, 2019, 03:39:24 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #8 on: October 09, 2019, 03:46:19 pm »
Was n hooligan naweek, het besluit as dit die naweek vir afkom is, dan is dit nou maar so. Maar het dit gemaak. Was gisteraand terug in PE...

Hilux diesel loop ook mooi....
« Last Edit: October 09, 2019, 03:46:53 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #9 on: October 09, 2019, 03:49:13 pm »
Jou ou YSTER!!! Wees versigtig ou maat!!!

Was langnaweek daar in jou Valley gewees  :biggrin:
« Last Edit: October 09, 2019, 03:49:43 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,271
  • Thanked: 36 times
  • Die Punda van Prieska
Re: KTM 990
« Reply #10 on: October 09, 2019, 04:04:16 pm »
Dis darem amper naby! Kom se asb volgende keer hallo :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #11 on: October 09, 2019, 04:05:49 pm »
Dis darem amper naby! Kom se asb volgende keer hallo :thumleft:

Sal so maak  :thumleft: Het die aand in Richmond geslaap, en volgende dag opgeskiet Orania toe.

Slaap daar by n Gastehuis. Die aand toe ons daar stop, is daar n bak vol vleis, aartappel slaai, braai broodtjies, 3 sakke hout en blits, 12 biere en 4 liter Coke als in ons Unit gewees  :biggrin:
Gawe plaas mense daai hoor  :thumleft:
« Last Edit: October 09, 2019, 04:07:30 pm by Manic »
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM
 

Offline ETS

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 1290 Adventure S
    Location: Northern Cape
  • Posts: 6,271
  • Thanked: 36 times
  • Die Punda van Prieska
Re: KTM 990
« Reply #12 on: October 09, 2019, 04:27:47 pm »
Dis darem amper naby! Kom se asb volgende keer hallo :thumleft:

Sal so maak  :thumleft: Het die aand in Richmond geslaap, en volgende dag opgeskiet Orania toe.

Slaap daar by n Gastehuis. Die aand toe ons daar stop, is daar n bak vol vleis, aartappel slaai, braai broodtjies, 3 sakke hout en blits, 12 biere en 4 liter Coke als in ons Unit gewees  :biggrin:
Gawe plaas mense daai hoor  :thumleft:


 :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
If i had to explain you would not understand anyway......
 

Offline TeeJay

Re: KTM 990
« Reply #13 on: October 09, 2019, 06:00:15 pm »
Lekker Meneer - hier is 'n ou hier van Worcester wat sy GSXR op Helshoogte pas in Stellenbos ry dat daai agterband se rubber begin smelt op die kante - ek het dit self gesien. Jou agterband lyk nog splinternuut as ek joune met syne vergelyk. Daai ou kan ry hoor - die meeste ouens ry nog in die een rigting dan kom ou Jan al klaar terug - hy ry die pas so drie keer twerwyl die meeste ouens nog die tweede rit klaarmaak.

My tyres smelt gewoonlik ook. Was my eerste keer op die slicks. Hy weier om te flake op die kante, hy word egter reg rondom gelyk glad en loop nie plat in die middel nie. Maar hy trap vas like geen ander tyre!!

Mooi so - slide jy hom ook in die corners in soos die Moto GP manne  :eek7:
Eat life!
 

Offline Runner

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,455
  • Thanked: 41 times
  • Willearea
    • Off Road Cycles
Re: KTM 990
« Reply #14 on: October 09, 2019, 10:11:29 pm »
Yoh maar daai stryk plank seat het my hol gevreet...

Is bly ek het hom op bakkie opgevat  :imaposer:

Tappitste Hilux ooit.
Ek het nie geweet mens kan Hilux so rape nie.
Hugo, bel die polisie.
OFFROAD CYCLES:
For all your Offroad and Adventure Motorcycle needs.
Conrad Koen 012 333 6443 | info@offroadcycles.co.za
22 Blesbok Ave, Koedoespoort Industrial, Pretoria.
 

Offline Manic

  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 16,819
  • Thanked: 174 times
Re: KTM 990
« Reply #15 on: October 09, 2019, 11:39:15 pm »
Yoh maar daai stryk plank seat het my hol gevreet...

Is bly ek het hom op bakkie opgevat  :imaposer:

Tappitste Hilux ooit.
Ek het nie geweet mens kan Hilux so rape nie.
Hugo, bel die polisie.

Jou pa se moer man  :imaposer:
1250 HP GSA
H2 Supercharged
990 SM