Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Reliable Workshop in Bellville servicing older BMW  (Read 625 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,898
  • Thanked: 48 times
Re: Reliable Workshop in Bellville servicing older BMW
« Reply #20 on: January 03, 2020, 10:47:47 am »
Hahaha ha kettingsaag al verkoop. Nou op my 2de 1150. Eerste een moer toe geval. BTW ry Saterdag bietjie Elgin Railway MARKET toe as jy wil join. Let me know

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

Laat weet as jy hier is. Dan ry ons 'n draai!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline Vaufi

Re: Reliable Workshop in Bellville servicing older BMW
« Reply #21 on: January 04, 2020, 05:28:40 pm »
Hahaha ha kettingsaag al verkoop. Nou op my 2de 1150. Eerste een moer toe geval. BTW ry Saterdag bietjie Elgin Railway MARKET toe as jy wil join. Let me know

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk

Laat weet as jy hier is. Dan ry ons 'n draai!

Miskien, hoe weet.... Daar het 'n paar manne al gevra of ek nie 'n bietjie tourguide wil maak. Dalk begin ons in Kaapstad. Die Wes-Kaap is baaie mooi. Maar die Oos-Kaap het ook landskap - ek dink aan die gebied om Rhodes en Lady Grey. Dan sal ons beter in PE begin.
As ons in Kaapstad begin drink ons 'n biertjie of drie?   :occasion14:
Only when we pause to wonder
do we go beyond the limits of our little lives.
(Rod McKuen)
 

Offline Wooly Bugger

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Europe
  • Posts: 8,762
  • Thanked: 216 times
  • DILLIGAF?
Re: Reliable Workshop in Bellville servicing older BMW
« Reply #22 on: January 07, 2020, 10:09:10 am »
Try 2SD in Stellies?
 :peepwall: