Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Vinnige wegglip  (Read 224 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,722
  • Thanked: 72 times
Vinnige wegglip
« on: January 15, 2020, 03:29:08 pm »
Dit was tyd vir nuwe agterband en ek wou 'n fiets gaan toets bestuur

Die wind op Sir Lowry's pas het gepomp



Bly darem 'n mooi uitsig veral op 'n Woensdag terwyl mens behoort te werk





Nuwe rubber, dankie Hanno





Iemand het twee drones verloor



Lekker fiets maat heeltemal te veel foute



Op pad terug sien ek die goedere trein en jaag gou by Houhoek in om hom in te wag









Fluit-fluit, my storie is uit



Dit bly maar net lekker
 

Offline Karel84

Re: Vinnige wegglip
« Reply #1 on: January 15, 2020, 03:36:24 pm »
Nice!

Sent from my SNE-LX2 using Tapatalk

 

Offline Hanno @ Mad Macs

  • aka Hando . Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,348
  • Thanked: 31 times
  • http://dsadventure.wordpress.com/
    • Dual Sport Adventure
Re: Vinnige wegglip
« Reply #2 on: January 15, 2020, 03:45:27 pm »
Lekker
Shop 2- 4 . Melcksloot Village . Somerset mall. Somerset West. 021 852 4851
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,220
  • Thanked: 199 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Vinnige wegglip
« Reply #3 on: January 15, 2020, 04:05:20 pm »
Dankie vir die deel  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R, 1982 Honda XL 600R
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 29,491
  • Thanked: 480 times
    • dustriders.co.za
Re: Vinnige wegglip
« Reply #4 on: January 15, 2020, 04:22:02 pm »
Hoe voel dit om vanaf die 660 op die 1200 te klim? ;) :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Charel

  • Newbie
  • *
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 44
Re: Vinnige wegglip
« Reply #5 on: January 15, 2020, 04:34:08 pm »
Baie lekker om so in die week te kan vinnig wegslip op die bike :ricky:
2003 BMW R1150GSA
Adventure is just a push of a button away
 

Offline dual

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,722
  • Thanked: 72 times
Re: Vinnige wegglip
« Reply #6 on: January 15, 2020, 06:11:31 pm »
Hoe voel dit om vanaf die 660 op die 1200 te klim? ;) :thumleft:

1200 se krag is awesome, maar die 660 se hantering is baie gemakliker
Weer terug op die 660 en die krag is meer as aanvaarbaar
As die fiets nie verkoop binne 'n dag of twee nie, hou ek hom, een man wat kom kyk het en hy het opsie, anders gaan die fiets nerens nie
 

Offline PieterKLR650

Re: Vinnige wegglip
« Reply #7 on: January 15, 2020, 06:14:33 pm »
Dai uitsig van bo maak ons manne hier in GP jaloers


Sent from my iPhone using Tapatalk
2010 Versys 650
2007 KLR 650
 
The following users thanked this post: dual