Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wil jy werk of nie?  (Read 2209 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,997
  • Thanked: 343 times
Re: Wil jy werk of nie?
« Reply #40 on: May 26, 2020, 03:25:18 pm »
My man het die 250 3XV uitgesort binne 3 ure.

Sy moerse splutter is gone op die bottom, en hy wou nie hoer as 8000rpm gaan nie.

Hy trek skoon nou tot op 5000, en as hy da begin krag maak rev hy straight binne in 12 000rpm in :biggrin:

Ek gaan nou die 125 da drop en die 250 optel  :drif:

Trap n snot hou! Gister net die twee power valves beter op geline, nou is hy eers wild  :biggrin:
En hoe loop daai 250 nou?
 
The following users thanked this post: Bikerboer1973

Offline Wooly Bugger

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Buell Ulysses XB12
    Location: Asia Pacific
  • Posts: 9,642
  • Thanked: 387 times
  • DILLIGAF?
Re: Wil jy werk of nie?
« Reply #41 on: May 27, 2020, 11:57:54 am »
Skande!
This is not life or death. It is an internet forum.