Solank dit gravel "highways" is en nie tegnies is nie, anders soek jy lektriek start.
Petri, hoe lank is jy?
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
Chop - kortgat, 1,76m.
Maar ek beplan nie rerig BAIE tegniese stuff nie, maar gaan ook nou nie net heeldag mooi gravel travel met so iets nie
Indien jy die Yammie thumper gaan hou, dink ek op jou ouderdom moet jy ń KTM 990 kry. Daar is niks wat jou hart so laat klop as ń V-twin nie! Jy raak ook nie jonger nie! Ek is sterk op pad na 56.
Ek is 1.82cm en het ń 2012 990R. My voete is amper plat op die grond.
Dalk kyk na ń gewone 990 Adv, wat ń bietjie laer is.
Ek vrek ook oor die ou thumpers. Ek hou ook van spanner swaai, en daai goed het altyd werk nodig.
Van die manne hier by ons in die Laeveld ry hul 790s en 990s waar die plastics loop. Nie ek nie.
Wat ek wil sę is, is dat ń groter fiets perfek vir gravel highways en teer is, en tog beespaadjies met gemak kan doen.
Die Yammie gee jou reeds gryshare, koop nou iets anders/beters/nuwer!
Jy ken seker vir Johan Naude en Henk Claassen in jou geweste? Dalk kan jy een van hul 990s vir ń draai neem.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk