African child
Pack Dog
- Joined
- Feb 10, 2009
- Messages
- 219
- Reaction score
- 0
- Location
- Highlands - Grabouw
- Bike
- KTM 690 Adventure
Een van my kliente het vanoggend ingestap en vertel van n moontlik gesteelde 690 wat in die Strand staan by n verdagte ou. Die ou is werkloos en die fiets se ignition drade is geknip. Die fiets het klaarblyklik +- 6000km op. PM my as dit moontlik joune kan wees om kontak te maak.