Abrie7
Pack Dog
Ek het ń paar Forma Adventure boots wat ek graag sal skenk aan iemand wat dit kan gebruik of dalk ń seun het wat boots benodig. Ek het goeie diens uit dit gekry en is daar nog baie myle in hulle. Alle straps is nog heel. Hulle kort net ń goeie skoonmaak. Euro nr 44. Ek dra normaalweg ń nr 9 skoen.
Vir afhaal by my huis, alternatiewelik kan jy reël dat die koerier dit by my huis kom afhaal. Ek bly in George
Kontak my op o83 635 6 ag 79
Abrie
Vir afhaal by my huis, alternatiewelik kan jy reël dat die koerier dit by my huis kom afhaal. Ek bly in George
Kontak my op o83 635 6 ag 79
Abrie