ekkie-pekkie
Pack Dog
Goeie dag julle, hoop als gaan goed.
Die adventure boots is te koop aan die persson wat dit soek. Dit was gebruik, ek weet nie hoe gereeld nie. Sien fotos. Al die clips is nog in werkende toestand. Treknet aan en ry. Ek het ook die boots gewas.

Last edited: