Speel rond op Google Earth, wil gaan rondry. Hierdie "baan" is so 50km vanaf Pofadder, omtrent 19km suid van die N14.
Ek weet daar is n stuk op die N14, buite Pofadder wat "gesertifiseer" is vir hoë spoed. Oppad van Pella af Upington toe dit gesien asook verskeie voertuie wat getoets is.(Februarie 2015)
