Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wie se skuld is dit?  (Read 2788 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Wie se skuld is dit?
« on: December 05, 2008, 08:25:55 am »

Dood het 'n oorsaak en wie moet pak kry?

Is jy mans genoeg om te erken of ry jy so goed dat jy net nie kan val nie?

Vertel jou storie ;D ;D ;D
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Ama ride ride

  • Gravel unlimited
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Zero (all models)
    Location: New Zealand
  • Posts: 5,735
  • Thanked: 68 times
  • Ride to ride again
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #1 on: December 05, 2008, 08:27:32 am »
Ek was windgat.....dit was seer, nooit weer asb... :P
Gewoontlik n@@i ek reguit aan op fyndraai.

 

Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,281
  • Thanked: 665 times
  • Bloemfontein
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #2 on: December 05, 2008, 08:34:07 am »
There are a thousand and one reasons... mine is not one of the above... :deal:
 

Offline Fenderbender

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,645
  • Thanked: 7 times
  • Robertson
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #3 on: December 05, 2008, 08:54:28 am »
Volgens staatenstiek het drank n groot rol met ongelukke in SA. Dis hoekom ek ry tot by my bestemming en dan smaak n kouetjie darem lekker. :thumleft:
Die ander groot sondebok is windgatgeit of afshow en om iets te probeer wat jy nog nie eintlik baasgeraak het nie.
Dan natuurlik ook die hele nasietjie wat dink die pad behoort aan hulle en hulle kan ry soos hulle wil. Ons paaie raak n nagmerrie , ek reken dis hoekom so baie van ons die agterpaaie opsoek. Teer is in elk geval vervelig. ;D
 

Offline toucan

Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #4 on: December 05, 2008, 09:06:46 am »
the laws of physics get me down.
i'm not a complete idiot. some parts are missing.
 

Offline Ektoknbike

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 899
  • Kies vir jou een maar hier moet ons deur.
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #5 on: December 05, 2008, 09:08:49 am »
 :laughing4: :laughing4: :laughing4:

Ek brand om die buurvrou een te hoor :drif:
As die hoender in jou vasvlieg moet sy vere waai, maar dis darm ook nou nie nodig om in die hoenderhok in te klim nie.
 

Offline Usurper

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 458
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #6 on: December 05, 2008, 09:12:23 am »
die twee oorsake van al my ongeluke was meeste al windgatgeidness en een keer agressie.

Die een goeie ding van fal oor windgatgeid is dat jy nie meer windgat is vir so maand of 3 nie, dan begin die sieklus weer voor.  :mwink:
Never underestimate the stopping power of a tree!
 

Offline I&horse

  • You look like a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,753
  • Thanked: 34 times
  • was Andy 950
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #7 on: December 05, 2008, 09:35:53 am »
Nee man, ek wil meer as een plek vote, ek bliksem baie neer.
Silence is golden...... Duct tape is silver

Everything works with smoke, if the smoke escapes, it stops working.
 

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #8 on: December 05, 2008, 09:52:17 am »
:laughing4: :laughing4: :laughing4:

Ek brand om die buurvrou een te hoor :drif:

Ek weet van die een persoon, so ons het defnitief iemand wat n storie wegsteek!! :)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Excalibur

Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #9 on: December 05, 2008, 10:12:59 am »
Dit was die sand se skuld. 11 Keer neer gemoer in 18 kilo's op die pad tussen Kosibaai en Ponta ;D
 

Offline Yefimovich²

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,233
  • R1200RT
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #10 on: December 05, 2008, 10:28:05 am »
Ek was windgat.....dit was seer, nooit weer asb... :P

+1!  :thumleft:  :(
If at first you don't succeed, lower your standards
 

Plore

  • Guest
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #11 on: December 05, 2008, 10:53:16 am »
 

Offline the_BOBNOB

  • is not a
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,649
  • Thanked: 187 times
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #12 on: December 05, 2008, 10:58:18 am »
alles in suid afrika is apartheid se skuld  :P
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #13 on: December 05, 2008, 11:07:54 am »

Een keer het 'n kar voor my ingery ...niks wat ek verkeerd gedoen het nie ...weet nie rerig waar dit inpas daarbo nie.

Die ander keer was 'n kombinasie van my eie agterlosigheid en "a lack of skill"
 

Offline Fidel

  • Capo di Rompe Coglione
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 846
  • U KANTE KILLE ME
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #14 on: December 05, 2008, 12:02:13 pm »
Nee Hobo, dis die swart hond.


Alles is altyd dis swarte se skuld.
 

Offline Sláinte Mhaith

Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #15 on: December 05, 2008, 01:27:11 pm »
Nee Hobo, dis die swart hond.


Alles is altyd dis swarte se skuld.

Ja da was 'n swart hond by die breerivier ook gewees  ;D
 

Offline DeonDj

  • Deleted Users
  • Race Dog
  • *
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,534
  • Bethlehem
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #16 on: December 05, 2008, 01:33:24 pm »
Was wingat, het vir die girls gewaai wat op die sypadjie geloop het terwyl ek 'n Coke bakkie verbygevat het, het nie gesien die donner gaan regs draai nie toe klim ek maar agterop die bakkie tussen die Coke bottels, ten minste kon ek 'n Cokie vat vir die skok ;D
The bike is just a blank page, the rider is the writer, the road is the ink....
 

Offline Tr0jan

  • Centurion(Werk) - Zeerust(Plaas)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,764
  • Thanked: 38 times
  • Kom grondpad, kom!
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #17 on: December 05, 2008, 01:40:10 pm »
alles in suid afrika is apartheid se skuld  :P

dit is ja, ek en die bike was apartheid.

KTM 990 - Wiff twee pype and loud A-F!

I'm not a hooligan, my throttle grip got stuck! ¯\_(ツ)_/¯

Binder boeties! Julle maak my dag!
 

Offline GundaGunda

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Kymco (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 5,820
  • Thanked: 59 times
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #18 on: December 05, 2008, 01:42:57 pm »
the laws of physics get me down.
Yup. Gravity sucks.
(downward unfortunately)
Retired from Adventure Riding.
KLE500 & XTZ660 Gone *sigh*
Now Scooter Commuter & Softroader Softie.
 

Offline Padvark (ex Gee-S-rider)

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: KTM 950 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 228
Re: Wie se skuld is dit?
« Reply #19 on: December 05, 2008, 03:27:38 pm »
Dik sand in die blerrie draai teen 80km/h het gemaak dat ek my gat afval. Natuurlik weer te vinnnig gery jou windgat!