Akkommodasie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,256
Reaction score
626
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Beplan om 19 de Febr die Sewe passe pad te gaan ry
Gaan 'n groep uitvat en soek akkomodasie
Verblyf vir ongeveer 10 persone, chalet/rondawel met tent kamp plek
Of huis met tuin waar tente opgeslaan kan word, twee nagte
George omgewing
 
Top