0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Wat is die "Zontes"......maar die Modelnaam of wat??En die enjin etc etc - Indie??
Nice report. Ek het n Zontes in Burgandry estate gesien n paar keer toe ek Des in die kaap was, het probeer wag vir die eienaar maar dink hy werk dalk daar, die bike was altyt for stof of modder, so word duidelik vir adv gebruik. Wat kos die bike? die speke lyk baie beter as die mags.
Quote from: chicco on February 03, 2021, 08:17:48 amNice report. Ek het n Zontes in Burgandry estate gesien n paar keer toe ek Des in die kaap was, het probeer wag vir die eienaar maar dink hy werk dalk daar, die bike was altyt for stof of modder, so word duidelik vir adv gebruik. Wat kos die bike? die speke lyk baie beter as die mags.Die een met die speke kos omtrent R88 000.