dankie vir die goeie woorde almal, waardeer.
Ek sal probeer paar vids saam sit en op youtube laai. As ek reg kom sal ek heading verander.
Dit was verseker een van die lekkerder trips, en terwyl groter groepe soos 4 of so ryers ook lekker is, het die mooi uitgewerk so net met die 2 bikes wat selfde spoed doen en ons as ryers is ook redelik gelyk, behalwe ek is beter met val.
Het nou hierdie naweek huis en tuin admin gedoen, voel onrealisties om te dink net die vorige naweek was so iets uit n ander wereld uit.