Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 11,191
- Reaction score
- 1,680
- Location
- Van Daar
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
'n Hele paar jaar gelede is 'n motorfiets joernalis oorlede nadat daar fout op die nuwe BMW model was wat hy toetsbestuur het. [member=8876]2StrokeDan[/member] sê dat die verslag wat daarna die lig gesien het, vir onverklaarbare redes nie deur BMW openbaar gemaak is nie.
Of so iets.
Lyk my ek moet nou vuur en beweging doen om dié fred https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=256418.120 van BMW verswelging te red. eepwall: :biggrin:
Gee hulle gas Danie.......
Of so iets.
Lyk my ek moet nou vuur en beweging doen om dié fred https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=256418.120 van BMW verswelging te red. eepwall: :biggrin:
Gee hulle gas Danie.......