CAR6850
Race Dog
Obviously not a happy chappie - add posted by someone on Gumtree - and I quote
No contact number :lamer:Oorweeg jy dit om 'n R1200GS te koop?
MOENIE!!
Voor jy een koop kontak enige drie BMW handelaars en vra die volgende:
hoeveel 1200's se enjins is al oorgedoen,
hoeveel het probleme met die elektroniese stelsel gehad,
hoeveel ratkaste al opgepak het.
Indien jy 'n tevrede 1200 eienaar is sal ek graag van jou wil hoor. Ek twyfel of daar EEN is!
Indien jy een van baie ontevrede eienaars is sal ek ook graag wil hoor van jou.