Rieks
Race Dog
This was my 4th Paradise Rally and my last! After a great weekend last week at the ABBG in Drakensberg, surrounding myself with 450 well behaved BMW enthusiast, i have decided that a rally will never see me again. We arrived at 12h00 - after a great breakfast in Hazyview at Perry Bridge. Within an hour i observed 3 accidents on the strip.
Wat my die ergste geraak het, was die feit dat daar GEEN, maar GEEN veiligheidsmaatreels vir die publiek is nie. Die 2de en 3rde ongelukke het 3m van my af gebeur - en met laasgenoemde moes ons toeskouers padgee toe die ryer die oranje barracades tref. Hy het van onder af ge-wheely - dit verloor en die barracades getref, sy fiets het 'n aankomende man met sy vrou agterop getref - die fiets onder hulle uit .. waarna hy 30m verder op aan die oorkant van die pad te lande gekom het - nadat sy liggaam 'n MX fiets wat besig was om te wheely uitgehaal het. Dit was totale chaos.