WOEMA die tydskrif storie geleentheid.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WOEMA

Race Dog
Joined
Oct 20, 2009
Messages
781
Reaction score
0
Bike
BMW R1150GS
Hiers dit nou. Ons wil graag vra dat een van die Honde vir ons 'n storie skryf vir die volgende uitgawe van WOEMA die tydskrif. Dat kan oor enige onderwerp verwant aan DS wees. Ride Report met fotos asb etc. Stuur vir ons sodat ons kan kyk.
Dit is die geleentheid om jou storie in print te sien!

Voorstelle?
 
Top