As ek nie wen nie gaan ek volgende jaar n koffie/coke bash reel saammet Pleco, want ek het regtig my bes gegee !

PS: Pleco , drank is nie die begin en einde van n party/bash nie, dit kos egter mense met vaste beginsels en sterk karaktertrekke om te kan drink, die uitwerking te verwerk sonder om medemense te verontrief of n vark van jouself te maak.
Die Bash is in my kalender een van die min geleenthede wat ek het om myself vrye teuls tegee in die vertroue dat my mede
"Wilddogs" in dieselfde gees my mannewales so sal hanteer .Kom volgende jaar saam en ek dink jy sal aangenaam verras wees met die deursnee basher !

...en asb. hierdie is "all tongue in the cheek", ek is regtig nie "touchy" nie !
