0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Abiqua - net om julle lus te maak:
en as hulle dit nie na Namibia toe wil skuif nie dan hou ons ons eie bash daar so geleentheid sal baie hone die kans ook gee om Namibia te besoek wat sekerlik nooit daar sal uitgekom het nie
Wat van Omarunga Camp by Epupa ...................... dan kan almal sommer die hele Namibie sien...........................
MrBig. Don't jump the gun.
Quote from: JourneyMan on November 12, 2010, 03:03:28 pmMrBig. Don't jump the gun. Whela kapela iemand het sy mond verbygepraat!!!!Ek voel n ding aankom.Hou dit asb in die blommetyd. Ek het n paar paaie wat ek wil ry oppad soontoe!!!
is daar ook 'n "Watermeid"
Quote from: Pote on November 12, 2010, 04:09:18 pmis daar ook 'n "Watermeid"Nee, maar jy gaan seker oom foerie se opblaas pompmy squeeky poppie saambring.