Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe  (Read 5732 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Smidty

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,806
  • Thanked: 5 times
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #60 on: November 15, 2010, 07:44:43 pm »
 :laughing4: :laughing4:

Post van jou fotos ook asb!
All things are difficult before they are easy

 

Offline mrhyde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,054
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #61 on: November 15, 2010, 07:53:11 pm »
Julle is gans te stadig met die pics. kom kom manne!
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,938
  • Thanked: 13 times
  • Plak n Palm...
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #62 on: November 15, 2010, 10:39:42 pm »
Fokkit kasper jou taal gebruik is fantasmagories lanklaas so lekker gelag en ek like jou skryfstyl my ou gooi nog Ů paar lyne
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #63 on: November 15, 2010, 10:46:01 pm »
LOL Zetman ek tik alles so in paaiemente.  Is so besig ek het baie fotos wat ek ge upload het op photobucket ek moet maar so in paaiemente tik (to be continued). Jis ons het gelag op die trip.  Dr dirt het 'n video kamera en ons het 'n dokumenter gemaak oor die trip ook.  Met voice interviews en backround noises ook  :imaposer:
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #64 on: November 15, 2010, 11:07:25 pm »
Gooi hom ou Cassie. Lekker gelag sovÍr en kannie wag vi die res nie :laughing4:
Die SHERIFF van Groothond
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #65 on: November 15, 2010, 11:27:25 pm »
LoL jaco.  Sal so aan tik.  Ons was poot uit by Calitzdorp gister middag gewees.  Dit was hel warm gewees
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #66 on: November 16, 2010, 12:05:58 am »
LoL jaco.  Sal so aan tik.  Ons was poot uit by Calitzdorp gister middag gewees.  Dit was hel warm gewees
Cassie, ek was self moer moeg en het ook deur dai hitte gery. Ek was 4 uur by die huis en moes vandag weer werk. Gelukkig is ek more weer af. Ga gou George toe om te hoor wat sÍ BMW van my foutjie. 
Die SHERIFF van Groothond
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #67 on: November 16, 2010, 12:34:58 am »
The morning after the night before :imaposer:
Die SHERIFF van Groothond
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #68 on: November 16, 2010, 12:38:33 am »
Please Please, don't leave me now !!!!!!!!! :peepwall:
Die SHERIFF van Groothond
 

Offline DirtCopper

  • Bikers have more fun than people
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,188
  • Thanked: 1 times
  • TAKE ME TO YOUR DEALER
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #69 on: November 16, 2010, 12:52:10 am »
Dit is wat gebeur wanneer jy die selfde tricks as BR wil uithaal :-[
Dusty het darm probeer om die BMW te troos :'( en toe my nicknaks op ge-eet.
Die SHERIFF van Groothond
 

Offline Oom Pad

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 470
  • BM's is ook dors
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #70 on: November 16, 2010, 06:25:59 am »
 :laughing4: :laughing4:

Mooi aksie foto's daar Jacko. Awsomness lyk darem maar vreeslik bang toe hy so by sy 360 uitkyk en ek wonder maar net oor Dusty en die suur melk  :imaposer: :imaposer:
When everything is coming your way,you're in the wrong lane.
Now also with XT 500
 

Offline cassiebotha

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLX 400SR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,265
  • Olie misbruiker Ge-org Zuid Afrikak
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #71 on: November 16, 2010, 07:03:04 am »
Jaco aka dirtcopper daai uitrukking van Berm rooster awsomness is awsome!
Moes grootword, bike moes gaan
Moes in George werk soek want ek wil nie trek
Moes bike verkoop ding lek te veel olie
 

Offline Oom Pad

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 470
  • BM's is ook dors
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #72 on: November 16, 2010, 07:15:27 am »
Cassie hoekom is jy so vroeg wakker?
When everything is coming your way,you're in the wrong lane.
Now also with XT 500
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #73 on: November 16, 2010, 08:08:27 am »
Cassie hoekom is jy so vroeg wakker?
Casssie ek hoop jy is so vroeg wakker om die RR klaar te maak, ek sit in spaning en wag vir die res.
Kom kom roer jou gat jy hoef nie vanogend te draf nie daar is meer belangrike dinge vir jou om klaar te maak.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline mrhyde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,054
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #74 on: November 16, 2010, 09:26:19 am »
Jakkals, Ek moet jou serpie vir jou stuur :)
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #75 on: November 16, 2010, 09:44:58 am »
Jakkals, Ek moet jou serpie vir jou stuur :)
Dankie my maat, sal my adres pm.
Dit was lekker om saam met jou te ry en ek glo ons gaan nog baie vorentoe saam ry.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.
 

Offline mrhyde

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,054
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #76 on: November 16, 2010, 09:56:45 am »
Jakkals, Ek moet jou serpie vir jou stuur :)
Dankie my maat, sal my adres pm.
Dit was lekker om saam met jou te ry en ek glo ons gaan nog baie vorentoe saam ry.
:thumleft:
 

Offline DrDirt

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,208
  • Thanked: 2 times
  • George - Southern Cape
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #77 on: November 16, 2010, 10:02:16 am »
 So vinnige een. Work in progress.
;D

<a href="http://media.z2.zoopy.com/video-onsite.swf?id=252042" target="_blank" class="new_win">http://media.z2.zoopy.com/video-onsite.swf?id=252042</a>
« Last Edit: November 16, 2010, 10:03:38 am by DrDirt »
 

Offline Dusty

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 602
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #78 on: November 16, 2010, 10:09:55 am »
We had a cameraman on duty this weekend, so I only have a few pics
 
....and when he wasn't filming the documentary he was riding a superbike



......or climbing hills to get us this shot



How many dogs does it take to fix a footpeg...



Jaco taking a break from supervising the repairs to his GSexcavator



Littel did LGF know this was later to become his bedroom



Not sure I want to know what the movie stars are discussing....



Even Pad looks shocked or else he is describing an 'ag nee' moment



Smidty looking pensive perhaps concerned about the rapid depletion of the refreshment stocks



Thanks GRyPH for fri nights arrangements and the use of your cage  :thumleft: and to my fellow suid-aap dogs for another laughter filled weekend  ;D ;D

:laughing4: :laughing4:

Mooi aksie foto's daar Jacko. Awsomness lyk darem maar vreeslik bang toe hy so by sy 360 uitkyk en ek wonder maar net oor Dusty en die suur melk  :imaposer: :imaposer:
Melk op 'n warm exhaust brand voor dit suur word   :peepwall:

« Last Edit: November 16, 2010, 10:33:00 am by Dusty »
If you don't know where you're going, any road will take you there.
 

Offline Jakkals

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,327
  • Thanked: 3 times
  • I never get lost, I only discover new roads
Re: die suid aapste moerse bike trip report na die Breede bash toe
« Reply #79 on: November 16, 2010, 10:19:55 am »
Baie baie nice Dr Dirt,,,,,,,,,, faaaaark  nou wil ek alweer net gaan ry.
Remember that hapiness is a way of travel - not a destination.