One more next to the N1. Can not rember the exact location. Sorry
Interessant sien ek nou daar is 'n Dwarsvlei in die Noordkaap, Vrystaat, Gauteng en Ooskaap.
Ek neem aan die is Dwarsvlei stasie langs die N9 in die Ooskaap
Hallo Heimer. Dit moet hy wees ja.
Ek het die foto geneem eendag op pad terug vanaf Bloem na Uitenhage.
Dis so entjie buite Middelburg op pad na Graaf Reinett en nie langs die N1 soos ek gese het nie.
Ek sien Mapsource gee hom aan as 'n 'Railway siding' eerder as 'n stasie.