10 Days to go..........Three farmers and a Greek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LOTTA

Pack Dog
Joined
Mar 13, 2010
Messages
227
Reaction score
0
Location
Oesterbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nog 10 dae voor die "Three farmers and a Greek" op hulle trippie vanaf Kaapstad na Kairo vertrek. Ek en RD vertrek die 29 ste Maart
per motorfiets na Kaapstad om die res van die manne daar te ontmoet. Hulle vertrek Donderdag oggend die 31 ste Maart vanaf die Groenpunt stadium om hulle oor 45 dae tot in Kairo te neem.

Ek ry saam tot by Augrabies waarna die 4 manne op hul KLR's verder gaan. Hulle samel fondse in vir Adelaide hospitaal en almal se
ondersteuning word gevra. Dis vir n goeie doel.

Die hele trip met al sy beplanning is op hul Blog THREE FARMERS AND A GREEK te sien. Check dit uit. RD gaan probeer om hul vorde-
ring op die blog by te hou met fotos en ride rapports.

Sterkte manne
 
Top