girlie van die bos

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Chicken

Puppy
Joined
Oct 24, 2010
Messages
15
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Hallo almal op wilddog!!!!!!!!!!!

Die hoender het geland. Het vir my n speelding gekoop n kawasaki klx250 om op die grondpaaie te speel.(nou kan die mal meisiekind lekker speel!)

Ek sien uit om almal op die Limpopo Bash te sien!

Groete
Chicken
 
Top