Going to coolect my new one this afternoon

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

at502pilot

Pack Dog
Joined
Apr 20, 2010
Messages
345
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Is so opgewonde ek ken nie wag nie.Gaan my nuwe 2011 GSA vanmiddag haal by Pinnacle op Secunda.Het my 2007 se ratkas die naweek opgef.....k en toe net daar besluit eks nou gatvol vir ou goed wat breek. :biggrin:

Ek het die geel een gevat,wat sal julle se,geel of Charcoal?

was dit die regte besluit om n nuwe een te vat of moes ek die ou een gehou het?
 
Top