Hi Yatar, baie welkom by die Honne. Jy sal nooit spyt wees jyt deel van ons geword nie. Ek is bly om te hoor jou fiets is weer op die pad, en ja, wonde is nie altyd in bloed nie, ne. Hoop dit gaan goed met jou.
Jammer ons is so ver van mekaar, maar sou lekker kon saamry. Nou kan jy maar uitkyk vir die honde wat daar in jou omgewing ry, maak kontak en ry saam op trips. Pas net op, daar naby op Prieska is blykbaar honde wat willer as wilde honde is.

Geniet die forum en groete tuis.
Duster en familie