Ektoknbike
Race Dog
- Joined
- May 4, 2007
- Messages
- 899
- Reaction score
- 0
- Location
- Oppie plaas Worcester
- Bike
- KTM 950 Adventure
Die groot ZA plakker wat op :iroc: kom, is noodsaaklik en dit kom regs agter op jou :iroc: as jy Afrika wil in.
Hoe gemaak met 'n Bike :?: Is daar asb enige iemand wat my kan help hiermee. :dontknow:
Hoe gemaak met 'n Bike :?: Is daar asb enige iemand wat my kan help hiermee. :dontknow: