R1200C Zorst

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vlakhaas

Race Dog
Joined
Aug 15, 2010
Messages
953
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Weet nie of dit die regte plek is om te post nie, dis die naaste thread aan R1200C.

Ek het 'n vol acro zorst op my GSA, wat glad nie sleg klink nie.  My pa het onlangs sy HD softtail vir 'n R1200C, (die cruiser) ingeruil. Ry heerlik, klink egter soos 'n delivery bike! Weet iemand waar ek 'n slip-on kan kry wat beter klink en nog min of meer soos die OEM lyk? Ek sukkel maar om iets vir die R1200C te kry.

 
Top