Opsoek na Sneew in Hogsback

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vis Arend

Bachelor Dog
Joined
Nov 14, 2010
Messages
11,825
Reaction score
2,025
Location
King William's Town
Bike
Honda CRF-250 Rally
Ons het vroegoggend die koue getrotseer opsoek na die sneew wat die afgelope week so lekker  geval het in en rondom Hogsback.  Daar was sprake dat dit weer gesneew het deur die nag (Vrydagaand).

Ons het die paar skoene oppad gekry toe ek ‘n smokebreak gehad het.  Die ou moes baie gatvol gewees het.

100_4057.jpg


As hulle maar net kon praat

100_4059.jpg


Oppad na Keiskammahoek, die eerste tekens van sneew

100_4060.jpg


Sneew op die berge oor King Sandile dam

100_4061.jpg


King Sandile dam is vol en loop oor

100_4062.jpg


Die pad duer die woud oppad na Hogsback bly maar mooi

100_4129.jpg


100_4147.jpg


100_4311.jpg


Toe stop ons by Madonna en Child watervalle.  Wat ‘n mooi sig, maar jy loop jou  dood om daar onder te kom, dan praat ons nie van die terugloop nie.  Sal moet volgende keer ‘n knertsie saam neem.

100_4414.jpg


100_4415.jpg


100_4416.jpg


Die Hogs

100_4462.jpg


Dis toe al sneew wat ons gesien het, ver en op die berge, daar waar ons nie kan kom nie.  Hier le die sneew dik op die Katberg

100_4486.jpg


Nog so bietjie sneew oppad terug na Hogsback

100_4496.jpg


So bietjie brunch in Hogsback

100_4508.jpg


Oppad huis toe gestop by Middeldrift, hier loop die treine nie meer nie.

DSCN2774.jpg


DSCN2775.jpg


Ons het nou nie heeltemal die sneew gesien wat ons wou nie, maar die trippie was nogsteeds baie lekker gewees.

Tot weersiens.
 
Top