Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 11,845
- Reaction score
- 2,065
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Ons het vroegoggend die koue getrotseer opsoek na die sneew wat die afgelope week so lekker geval het in en rondom Hogsback. Daar was sprake dat dit weer gesneew het deur die nag (Vrydagaand).
Ons het die paar skoene oppad gekry toe ek ‘n smokebreak gehad het. Die ou moes baie gatvol gewees het.
As hulle maar net kon praat
Oppad na Keiskammahoek, die eerste tekens van sneew
Sneew op die berge oor King Sandile dam
King Sandile dam is vol en loop oor
Die pad duer die woud oppad na Hogsback bly maar mooi
Toe stop ons by Madonna en Child watervalle. Wat ‘n mooi sig, maar jy loop jou dood om daar onder te kom, dan praat ons nie van die terugloop nie. Sal moet volgende keer ‘n knertsie saam neem.
Die Hogs
Dis toe al sneew wat ons gesien het, ver en op die berge, daar waar ons nie kan kom nie. Hier le die sneew dik op die Katberg
Nog so bietjie sneew oppad terug na Hogsback
So bietjie brunch in Hogsback
Oppad huis toe gestop by Middeldrift, hier loop die treine nie meer nie.
Ons het nou nie heeltemal die sneew gesien wat ons wou nie, maar die trippie was nogsteeds baie lekker gewees.
Tot weersiens.