Quicksure. Eks 24 jaar oud. Het 'n 1200 GS verseker met 5% excess teen 'n premie van R540 pm.
en jou minimum bybetaling is R 2 500
en dan kom seker nog R2000 by omdat jy onder 25 is.
en dan kom seker nog R3000 by omdat jy dalk jou lisensie minder
as 2 jaar het (indien van toepassing)
en dan is dit nog R3000 as jy in 'n enkelvoertuig (geen ander partye betrokke) ongeluk
is.
Premie by sulke versekeraars sê niks.............dis so goedkoop juis omdat die polis so
gelaai is met bybetaling bo-op bybetaling.
Maar gegewe.............as mens 24 jaar oud is, laat versekeraars jou nie met baie keuses
nie, so mens moet maar vat wat jy kan kry en hoes en betaal.
