Blondie en haar Zaartjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BEN TAP

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2010
Messages
497
Reaction score
7
Location
graaff-reinet
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Danksy Swartbaard het my vrou Suzette aka Blondie ook begin lus kry om n trip te doen met n motorfiets. Ons het vir haar n Honda xr 125 aka Zaartjie, aangeskaf vir die begin van hopelik baie trippies. Die afgelope naweek besluit ons ons gaan Nieu Bethesda toe en pak die fietse
img_1640.jpg

Blondie en Zaartjie
img_1648.jpg

Kompasberg voor ons 2500m bo seespieel
img_1649.jpg

Ingang na die dorp en mooi groen landerye
img_1656.jpg

Lekker dors sommer n stoor wat omgeskep is na n kroegie
 
Top