Oh Yes! Oh Yes!
I like!
More please, ons sal nog steeds die kalender koop!
Skinny, ek het verlede week 'n jacket vir my vrou gekoop, net om later uit te vind jou shop is reg langs die shop waar ek gekoop het!
Ek kom nie genoeg in JHB om weer daar aan te doen nie! DAMN, jy het sulke nice jackets op jou website!