Briekmerk
Race Dog
My 1ste "Ride Report" so hou maar vas!
Ek my goeie vriend Ettienne en sy vriendin het Sat. aand in Lambertsbaai gaan kamp.
Ons is 10h00 sat. oggend uit Durbanville.
Het op Langebaan gestop vir brandstof en iets om te eet.
10km verder kom ons op die toneel af. Twee motors was in 'n ongeluk betrokke, en 1 het aan die brand geslaan.
Ons staanplek - baie lekker met gras en krag.
Toe word on dors en lus vir braai!