Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Kampering in die Waterberge  (Read 1057 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Kampering in die Waterberge
« on: April 18, 2012, 11:12:40 am »
Ek's opsoek na 'n lekker camping spot in die Waterberge...!

Hierdie is wat ek in gedagte gehad het:

-  Dalk teen 'n rivier tussen die berge of 'n rivier naby waar mens kan gaan sit
   en chill.
-  Bosserig met mooi views.
-  Gee nie veel om vir swembad, as daar is is dit 'n bonus.  Bar is dalk meer belangrik!   ;D
-  Ek moet kan pillion soontoe...SWAMBO is glad nie gemaklik met die grond nie so as
   daar grond is moet dit moerse mooi grond wees!   ;)


Eintlik soek ek net 'n mooi plekkie wat ek mag ingaan met 'n bike...!   :thumleft:

Enige iemand met idees?  DeepBass...?

Hope dankie! 
"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,851
  • Thanked: 153 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #1 on: April 18, 2012, 11:17:41 am »
Dave... there a place called Waterberg Natuurpraal or something like that on the road between Vaalwater and Marken.
I,ve been there a while ago, and its a lekker place to chill out. Its quite near to the Rhino museum at vier-en-twintig Riviere, as well as Lapala wilderness. :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #2 on: April 18, 2012, 12:32:17 pm »
Thanxs Tommy!   :thumleft:
"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Justin

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 808
  • Bring it!
    • Sports Vision
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #3 on: April 18, 2012, 12:48:49 pm »
subscribed...

I would love to do a similar trip
Carpe diem!
 

Offline mtbbiker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Gauteng
  • Posts: 515
  • Meerkat V2.0
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #4 on: April 18, 2012, 03:17:05 pm »
Subscribed
Without goals and plans to reach them, you are like a ship that has set sail with no destination - Fitzhugh Dodson
Project Meerkat:DRZ rally build http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=86025.0
 

Offline DeepBass9

  • 2010 DL1000-'91 DR650 DAKAR
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 1000 V-Strom
    Location: North West
  • Posts: 4,452
  • Thanked: 7 times
    • www.dreamlodge.co.za
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #5 on: April 18, 2012, 03:40:06 pm »
Not quite the Waterberge, more the Magaliesberge. We don't have camping unfortunately, just catered or self catering cottages.

Try this site for some other options around Magaliesburg: http://www.magaliesburgbookings.co.za/

For camping though I would try Mountain Sanctuary park, I believe you can go in there with a bike: http://www.mountain-sanctuary.co.za/ Has a mountain and a river!
« Last Edit: April 18, 2012, 03:44:19 pm by DeepBass9 »
 

Offline Justin

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 808
  • Bring it!
    • Sports Vision
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #6 on: April 18, 2012, 03:55:30 pm »
Subscribed

Gaan ons 'n bietjie 'n trippie doen soentoe?
Carpe diem!
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,647
  • Thanked: 62 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #7 on: April 18, 2012, 04:52:38 pm »
Subscribed

Gaan ons 'n bietjie 'n trippie doen soentoe?

Waarmee is jy besig Dawie? Wanneer ry ons?
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline mtbbiker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Gauteng
  • Posts: 515
  • Meerkat V2.0
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #8 on: April 18, 2012, 07:01:37 pm »
Subscribed

Gaan ons 'n bietjie 'n trippie doen soentoe?
As ons 'n lekker kamp plek kan kry is ek in !
PS net nie tussen 10/06 en 29/06 nie - Dan gaan ek saam met my broer die Simpson woestyn besoek, ek met sy Hilux en hy met sy XTZ  ;D
Without goals and plans to reach them, you are like a ship that has set sail with no destination - Fitzhugh Dodson
Project Meerkat:DRZ rally build http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=86025.0
 

Offline Tonteldoos

Challenge = Innovation = Change
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #10 on: April 19, 2012, 08:57:23 am »
Subscribed

Gaan ons 'n bietjie 'n trippie doen soentoe?

Waarmee is jy besig Dawie? Wanneer ry ons?

Whooooaaaaa!!!   Julle ouens is lus vir trips lyk dit vir my!   ;D
Ek stel maar nog bietjie ondersoek in...   :thumleft:

SWAMBO issie te lief vir grond nie so ons sal eers net bietjie teer ry(kleiner, meer scenic paadtjies), of
baie goeie grond paaie en dan later dalk 'n lekker grond trip na die Waterberge...of so iets!

Moet s, Waterberg Natuurpraal lyk moerse lekker...thanxs Tommy! 
Asook dan die nader een, Mountain sactuary park...alles daar wat ek soek, thanxs DeepBass!   :thumleft:

Wat van..
http://www.sleeping-out.co.za/member_details-MemberID-9115.html

Het hard en lank na daai plek gestaar gister maar ja, gaan nie lekker werk vir SWAMBO nie!   ::)

"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Moereloos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 535
  • Thanked: 1 times
  • I am the chairman...
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #11 on: April 19, 2012, 02:49:07 pm »
Thaba Nyate is 'n moer lekker plek en redelik geprys - ons het wel 'n 'self catering' huisie bespreek, maar hulle het ook twee ander 'tentkampe' en is bike vriendelik. Al ding is - dis 20km grondpad soontoe....
Out of the gloom a voice said unto me, "Smile and be happy, things could be worse." So I smiled and was happy and behold things did get worse.
 

Offline Tonteldoos

Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #12 on: April 19, 2012, 09:49:58 pm »
Thaba Nyate is 'n moer lekker plek en redelik geprys - ons het wel 'n 'self catering' huisie bespreek, maar hulle het ook twee ander 'tentkampe' en is bike vriendelik. Al ding is - dis 20km grondpad soontoe....
Hoe fiks is Swambo...  :biggrin: Sy behoort daar te wees teen die tyd wat jy die 4 bier knak..  :imaposer:
Challenge = Innovation = Change
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #13 on: April 20, 2012, 08:34:10 am »
Thaba Nyate is 'n moer lekker plek en redelik geprys - ons het wel 'n 'self catering' huisie bespreek, maar hulle het ook twee ander 'tentkampe' en is bike vriendelik. Al ding is - dis 20km grondpad soontoe....
Hoe fiks is Swambo...  :biggrin: Sy behoort daar te wees teen die tyd wat jy die 4 bier knak..  :imaposer:

 :laughing4:

Nee kyk, sal meer soos 'n kas wees voor sy daar aankom...hang net af hoe moerig sy is!   :dousing:

Thanxs, 20 kilos is darem nie die einde van die wreld nie....!   :thumleft:
"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,851
  • Thanked: 153 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #14 on: April 20, 2012, 08:55:41 am »
Hey Dave! Park the boney at the entrance, and get SWAMBO to carry your beers whilst you walk! When the first case is finished you should be able to dance :ricky: :laughing4:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #15 on: April 20, 2012, 10:41:16 am »
Hey Dave! Park the boney at the entrance, and get SWAMBO to carry your beers whilst you walk! When the first case is finished you should be able to dance :ricky: :laughing4:

 :patch:

...now that is a kark idea...! 
Dancing will be excellent except I wont have anybody to dance with....  ::)

"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Moereloos

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 535
  • Thanked: 1 times
  • I am the chairman...
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #16 on: April 20, 2012, 01:52:00 pm »
Thaba Nyate is 'n moer lekker plek en redelik geprys - ons het wel 'n 'self catering' huisie bespreek, maar hulle het ook twee ander 'tentkampe' en is bike vriendelik. Al ding is - dis 20km grondpad soontoe....
Hoe fiks is Swambo...  :biggrin: Sy behoort daar te wees teen die tyd wat jy die 4 bier knak..  :imaposer:

 :laughing4:

Nee kyk, sal meer soos 'n kas wees voor sy daar aankom...hang net af hoe moerig sy is!   :dousing:

Thanxs, 20 kilos is darem nie die einde van die wreld nie....!   :thumleft:
My geheue het my in die steek gelaat - dis Thaba Nyane

http://www.ileadaccommodation.co.za/thaba-nyane-self-catering-game-lodge-in-limpopo.html
Out of the gloom a voice said unto me, "Smile and be happy, things could be worse." So I smiled and was happy and behold things did get worse.
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #17 on: April 20, 2012, 01:56:46 pm »
Thaba Nyate is 'n moer lekker plek en redelik geprys - ons het wel 'n 'self catering' huisie bespreek, maar hulle het ook twee ander 'tentkampe' en is bike vriendelik. Al ding is - dis 20km grondpad soontoe....
Hoe fiks is Swambo...  :biggrin: Sy behoort daar te wees teen die tyd wat jy die 4 bier knak..  :imaposer:

 :laughing4:

Nee kyk, sal meer soos 'n kas wees voor sy daar aankom...hang net af hoe moerig sy is!   :dousing:

Thanxs, 20 kilos is darem nie die einde van die wêreld nie....!   :thumleft:
My geheue het my in die steek gelaat - dis Thaba Nyane

http://www.ileadaccommodation.co.za/thaba-nyane-self-catering-game-lodge-in-limpopo.html

 ;D 

Het my Moereloos gesoek en net klomp dodgy plekke met daai naam gekry! 

Dankie!   :thumleft:

Edit:  O ek het toe op daai plek afgekom, Nyane een...daar is net nie baie pics of info nie...
« Last Edit: April 20, 2012, 01:58:08 pm by SuperDave »
"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,647
  • Thanked: 62 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #18 on: April 20, 2012, 02:02:07 pm »
PIELE!!
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline SuperDave (RIP)

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 654
  • RIP 7 Nov 1976 - 10 Mar 2013
Re: Kampering in die Waterberge
« Reply #19 on: April 20, 2012, 02:35:39 pm »
PIELE!!

 :patch:  ....raak gevaarlik hierso...

Sien hulle het darem so paar pics op Vleisboek...  :thumleft:
"If you have to think about it, maybe it's not for you." - Advert
 
BMW F650 Dakar
Yamaha XT 350
 Karoo trip report:  http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=66157.0