Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Photo of the day  (Read 273967 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Photo of the day
« Reply #1480 on: May 02, 2015, 08:01:36 pm »
Ek is net na nege daar  ;D


Lyk blerrie lekker :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,366
  • Thanked: 102 times
Re: Photo of the day
« Reply #1481 on: May 02, 2015, 08:03:18 pm »
Opad terug huis toe van die kopkou-dag by Vaalbaas in Gouda.
 

Online Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,829
  • Thanked: 1326 times
Re: Photo of the day
« Reply #1482 on: May 02, 2015, 08:40:40 pm »


Sani vanoggend
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Online Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,829
  • Thanked: 1326 times
Re: Photo of the day
« Reply #1483 on: May 02, 2015, 08:41:16 pm »
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline Tom van Brits

Re: Photo of the day
« Reply #1484 on: May 02, 2015, 08:43:35 pm »
Die 'kopkou-dag' klink nie lekker nie.....dis half 'disturbing'!

Moet se ek geniet die fotos, hier is n paar goeies en die van die maan beindruk my!
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,366
  • Thanked: 102 times
Re: Photo of the day
« Reply #1485 on: May 02, 2015, 08:57:40 pm »
Die 'kopkou-dag' klink nie lekker nie.....dis half 'disturbing'!



Ag, jy ken dit net nie.
Jy moet gerus probeer. Hier is 'n paar manne wat dit gereeld doen en dit vreeslik geniet.
As die bug jou eers byt... (no pun intended)
En dit vind plaas in groepsverband, lekker om te sien hoe elke ou sy eie manier het.

:imaposer:

 

Offline Tom van Brits

Re: Photo of the day
« Reply #1486 on: May 02, 2015, 10:00:42 pm »
Die 'kopkou-dag' klink nie lekker nie.....dis half 'disturbing'!



Ag, jy ken dit net nie.
Jy moet gerus probeer. Hier is 'n paar manne wat dit gereeld doen en dit vreeslik geniet.
As die bug jou eers byt... (no pun intended)
En dit vind plaas in groepsverband, lekker om te sien hoe elke ou sy eie manier het.

:imaposer:



......en ek dog ek het als gehoor, en dat niks my meer kan skok nie!
Wat het my begewe om die Wild dogs te join!!!?
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,366
  • Thanked: 102 times
Re: Photo of the day
« Reply #1487 on: May 02, 2015, 10:12:45 pm »
Dit klink of jy nie heeltemal weet waarvan ek praat nie. Jy dink aan ander soort onnoembare dinge?

Net 'n foto ter illustrasie dan. Hoop nie ek word verban nie.



 :ricky:
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,789
  • Thanked: 287 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Photo of the day
« Reply #1488 on: May 02, 2015, 10:15:50 pm »
hierdie outcome wil ek sien :lol8: :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,366
  • Thanked: 102 times
Re: Photo of the day
« Reply #1489 on: May 02, 2015, 10:17:40 pm »
 

Offline Tom van Brits

Re: Photo of the day
« Reply #1490 on: May 03, 2015, 12:12:16 am »
Dit klink of jy nie heeltemal weet waarvan ek praat nie. Jy dink aan ander soort onnoembare dinge?

Net 'n foto ter illustrasie dan. Hoop nie ek word verban nie.



 :ricky:

Ek het net saam gegrap.....maar nou moet ek eerlik se, ek is nie 'oud' maar ek is al n 'toppie' en kom n lang pad.
Ek het grootgeword met afval, vark ppotjies geskroei as kind met brandyster in die koolstoof, maag geskrop en heerlik saam ge eet.
Tong, die works....maar nooit kon ek 'kopkou' nie - ek is lekker rond en lief vir my kos, maar as jy my wil maer sien sit my in n groep kopkouers vir n paar maande en ek ly aan anorexia
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: Photo of the day
« Reply #1491 on: May 03, 2015, 07:53:22 am »
Ek steem saam me jou Hillman  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline DirtRebell

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,366
  • Thanked: 102 times
Re: Photo of the day
« Reply #1492 on: May 03, 2015, 08:20:41 am »
Ag ja ek weet, Hillman.
Alles maar tong in die kies.

Ek moet jou wel dit sÍ; die kop smaak oorwegend meer na vleis as afval.
Dink dis meer die visuele wat mense dalk dwars in die krop steek.
 

Offline Jors Troelie

Re: Photo of the day
« Reply #1493 on: May 07, 2015, 09:35:35 am »
Die 'kopkou-dag' klink nie lekker nie.....dis half 'disturbing'!



Ag, jy ken dit net nie.
Jy moet gerus probeer. Hier is 'n paar manne wat dit gereeld doen en dit vreeslik geniet.
As die bug jou eers byt... (no pun intended)
En dit vind plaas in groepsverband, lekker om te sien hoe elke ou sy eie manier het.

:imaposer:



......en ek dog ek het als gehoor, en dat niks my meer kan skok nie!
Wat het my begewe om die Wild dogs te join!!!?

Ja, die kopkouery in groepsverband laat my terugdink aan my matriekjaar. Op 'n dag was die onderwyser se broek-zip nie opgetrek nie, en die meisies kon natuurlik nie ophou giggel terwyl hy op die bord skryf nie. Op 'n stadium het meneer genoeg gehad, hy gooi die bordkryt teen die vloer, en sÍ: "Hier is 'n lelike ding besig om sy kop uit te steek!" .... nodeloos om te sÍ, dit was die einde van die les vir daardie dag. 
 

Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,789
  • Thanked: 287 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Photo of the day
« Reply #1494 on: May 07, 2015, 09:42:46 am »
Die 'kopkou-dag' klink nie lekker nie.....dis half 'disturbing'!



Ag, jy ken dit net nie.
Jy moet gerus probeer. Hier is 'n paar manne wat dit gereeld doen en dit vreeslik geniet.
As die bug jou eers byt... (no pun intended)
En dit vind plaas in groepsverband, lekker om te sien hoe elke ou sy eie manier het.

:imaposer:



......en ek dog ek het als gehoor, en dat niks my meer kan skok nie!
Wat het my begewe om die Wild dogs te join!!!?

Ja, die kopkouery in groepsverband laat my terugdink aan my matriekjaar. Op 'n dag was die onderwyser se broek-zip nie opgetrek nie, en die meisies kon natuurlik nie ophou giggel terwyl hy op die bord skryf nie. Op 'n stadium het meneer genoeg gehad, hy gooi die bordkryt teen die vloer, en sÍ: "Hier is 'n lelike ding besig om sy kop uit te steek!" .... nodeloos om te sÍ, dit was die einde van die les vir daardie dag. 

 :imaposer: :imaposer:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline MegaPix

Re: Photo of the day
« Reply #1495 on: May 07, 2015, 12:52:06 pm »
Some pics taken on Sunday evening as the moon was getting full

Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Photo of the day
« Reply #1496 on: May 07, 2015, 01:18:46 pm »
Waar is dit, Venice? >:D
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline MegaPix

Re: Photo of the day
« Reply #1497 on: May 07, 2015, 03:13:55 pm »
Waar is dit, Venice? >:D

'n Lodge net buite Nylstroom of vir die nuwe manne ... Modimolle
Kobus Schoeman
www.ksphoto.co.za
Highveld, CENTURION 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom ***SOLD***
 

Online Noneking

  • Ugly
  • Grumpy Mutt
  • **
  • Bike: KTM 890 Adventure R Rally
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 21,829
  • Thanked: 1326 times
Re: Photo of the day
« Reply #1498 on: May 07, 2015, 08:51:07 pm »


Seweweekspoort
2021 KTM 890 R Rally
2007 KTM 990 S

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
YOUTUBE CHANNEL - https://www.youtube.com/channel/UCaEGQBgLPqOXz6oGUsauaXw
 

Offline dw1

Re: Photo of the day
« Reply #1499 on: May 08, 2015, 12:41:35 pm »
Kayaking in Musandam Fjords
Current R80G/S x 3, TW200, 
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200, DR200; KTM 950 Adv