ken die koppie by chatsworth/riverlands
gepraat van die koppie by malmesbury.
die ou mx track is ook daar.
lekker technical paadjies om,oor en rondom die koppie.
ons het besluit om die water crossing te vermy en rodom te ry.
toe draai ons links want daar was nie tape nie en by die water crossing wys die kamera man ons kan maar kom.
ons neem toe aan dat die crossing nie so diep is soos die vorige een wat ons vermy het nie.
shit - die een is toe dieper...