Recent content by AJZ

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    BMW 1150 GSA for sale

    kom kom moet hom dringend verkoop R65000 of maak n goeie aanbod
  2. A

    BMW 1150 GSA for sale

    bmw 1150 gsa te koop  Kontak Andries vir meer fotos 0603549811 Pretoria bree voet peks extra wind skerm throttle control handels is gelug alm kant bokse swart top boks 2003 model 152000 km rede vir verkoop verlaat die land. Ek tap elke 5000 km die olie af en vervang die filter
  3. A

    SOLD Yamaha 110 cc Mio Scooter Te koop SOLD

    Yamaha 110 cc Mio 2013 model met 2950 km op. My dogter is die eerste eienaar en sy het hom net gebruik om skool toe en terug te ry. Ongeluk vry, baie mooi opgepas. Papiere is op datum en ons het nog nooit enige probleme gehad nie. Sys klaar met skool en die scooter word nie meer gebruik nie. Sy...
  4. A

    Wanted hall sensor

    Waar kan ek n hall sensor in die hande kry? 
  5. A

    Soek n starter vir bmw 1150 gsa

    Nee het genoeg bollie in my lewe. Dis seker hoekom n mens knorig raak en vir iemand iets lelik se en na die tyd dink wat jy gese het.
  6. A

    Soek n starter vir bmw 1150 gsa

    Ho ek is opsoek na n starter of net die solenoit. Ek vermoed hy is moerlands pan toe wil nie in skop nie. Of as daar iemand is met raad.
  7. A

    Just Bike Tyre

    (086) 1111528 En die nommer ook (082) 8071564 hoop dit werk nog
  8. A

    Wanted. Heavy duty spring 1150 chock

    Hi a frend is looking for a heavy duty spring for his 1150 back shock. 
  9. A

    Wanted; Scooter

    Hi het vir jou foto gemail
  10. A

    Wanted; Scooter

    Ek wil my dogter se yamaha mio 110 cc verkoop sal sak tot R8000
  11. A

    12v 3way switches

    Midas of lategan en van biljons in pretoria
  12. A

    For Sale - '07 GSA bits and bobs

    Nou verstaan ek hoe werk dit hier in Gauteng. As jy nie deel van die kliek is nie is jy niks. Ek het vir jou n privaat mail gestuur net na dat jy jou advertensie op gesit het. So ja wil net dankie se vir niks. Ander mense en pelle se geld is seker beter.
  13. A

    For Sale - '07 GSA bits and bobs

    Want ek het al vroeer vanaand vir hom n privaat boodskap gestuur net toe hy die goed op gesit het
  14. A

    For Sale - '07 GSA bits and bobs

    Hi kan ek no 3 kry asb.
  15. A

    Biker down Pretoria East

    Dalk vervalste plate. Die voertuig is nie wit nie
Top