AJZ
Pack Dog
Yamaha 110 cc Mio 2013 model met 2950 km op. My dogter is die eerste eienaar en sy het hom net gebruik om skool toe en terug te ry. Ongeluk vry, baie mooi opgepas. Papiere is op datum en ons het nog nooit enige probleme gehad nie. Sys klaar met skool en die scooter word nie meer gebruik nie.
Sy soek R9000 onderhandelbaar. Die scooter staan in Murrayfieldpark indien enige iemand belangstel om te kom kyk. Dis redelik dringend.
Kontak haar direk: 0828233410
Sy soek R9000 onderhandelbaar. Die scooter staan in Murrayfieldpark indien enige iemand belangstel om te kom kyk. Dis redelik dringend.
Kontak haar direk: 0828233410