Recent content by Allan.Venter

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Allan.Venter

    Taming the Tankwa...

    ........ek sien klaar uit na volgende jaar, ongelukkig is dit nog lank, :lamer: Ons gaan nog n paar trips reel hierdie jaar, ek kan nie n jaar wag nie, sal laat weet.
  2. Allan.Venter

    Taming the Tankwa...

    Baie dankie dat julle ons genooi het, die twee ou toppies op die ou Hondas, ons het julle gelukkig nooit opgehou nie, ons het dit moerse geniet, die fyn truuks het so op die tweede dag terug gekom en die stressvlakke het gedaal. Julle ouens weet hoe om te kuier, dit het die senuwees kalmeer. Die...
Top