Recent content by Allegro Jnr

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    Altyd plastieks gery...

    Haha KTM of niks. Trap eerder fiets as ek nie 'n KTM kan ry nie  ;). En die 640 praat al lekker almal weet as ek in die straat is. O0
  2. A

    Altyd plastieks gery...

    Regso Draadwerk ;D. Volg manet my pa se voorbeeld 8) :biggrin:
  3. A

    Altyd plastieks gery...

    Halo almal my naam is Pero' aka Allegro Jnr. Seun van Allegro. Ek kom van 'n vreemde familie O0. Almal is 'n Stormer ondersteuner waar ek die enigste Blou Bul ondersteuner is. Ek is my eerste jaar op Universiteit en dit is baie lekker. Ek ry 'n KTM 640 adventure wat geborg was deur my pa(baie...
Top