Altyd plastieks gery...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 17, 2014
Messages
6
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
Halo almal my naam is Pero' aka Allegro Jnr. Seun van Allegro. Ek kom van 'n vreemde familie O0. Almal is 'n Stormer ondersteuner waar ek die enigste Blou Bul ondersteuner is. Ek is my eerste jaar op Universiteit en dit is baie lekker. Ek ry 'n KTM 640 adventure wat geborg was deur my pa(baie dankie) ;D. My twee gunsteling dinge om te doen om 'n warm dag is om bier te drink en bike te ry.
 
Top