@ Raggety - Jong as ek hom kon ry oral waar ek gaan sou ek. Net nie so seker Nigeria gaan 'n goeie plan wees nie. Hehe. Ons moet maar plan maak om te gaan ry terwyl ek hom nog het.
@ Has Neen 9 - Waar wat jy se, sal maar kyk hoe loop dit. As iemand belangstel sal ek haar laat gaan. Iemand wat...
Ai, ek wens ek kon maar ek is meer uit die flippen land uit as by die huis. Ek is nou weer van volgende week af 8 weke weg. 2 maande se paaiment.
Ek mors nou meer as wat ek sal mors as ek hom net aanhou betaal. :)
Sal maar kyk wat ek gedoen kan kry.
Hi,
Ja is maar moeilik. Unless 'n mens 'n helse knock vat op die ding. Ek het hom gekoop met die doel om trips te gaan doen maar ek kry net nie kans met die werk nie. Dis maar beter om hom te verkoop. Ek sal negotiate op die prys solank ek maar net so min as moontlik verloor in die process...
2012 BMW F800GS Triple Black Edition, Brand New
Only done 600km's,
Heated Grips & ABS,
BMW bash plate and BMW hand Guards worth +- R5,500
R115,000
Never get time to ride.
Andre Smit
[email protected]