Recent content by ARFAR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A

    A Ride Report of another Sort - Verneukpan, Kenhardt, Upington, Panorama....

    More Hinks My seun en 'n pel het gisteraand op Verneukpan geslaap. Hulle tel my bike vanoggend by oom Giel op, so ek sal seker so teen einde van week weet van die versekering, Dankie ook vir al jou moeite met my!
  2. A

    A Ride Report of another Sort - Verneukpan, Kenhardt, Upington, Panorama....

    So dis die rede hoekom ek so 2 weke gelede die gevoel gekry het iemand probeer my ligte afsit!
  3. A

    A Ride Report of another Sort - Verneukpan, Kenhardt, Upington, Panorama....

    Hi Cheesy, I'm sure I mentioned both private institutions by name in the report!
  4. A

    A Ride Report of another Sort - Verneukpan, Kenhardt, Upington, Panorama....

    Hierdie verslaggie is eintlik deel van die Koekenaap Verneukpan Thread, maar Briv het my omgepraat om dit op sy eie ok te pos.  So of julle nou wil of nie, hier kom hy. My Kaap tot Vernuekpan bike trip die naweek van 28 Junie tot 30 Junie 2013 het mos vinnig en onverwags ge-eindig so 5km...
  5. A

    Koekenaap to Verneukpan

  6. A

    Koekenaap to Verneukpan

    Subie, ek weet nou nog nie wat gebeur het nie.  Ek dink die son moes my vir 'n oomblik verblind het, want toe ek weer sien, toe le ek op my rug!
  7. A

    Koekenaap to Verneukpan

    dankie Jondu,  En Aldu ook vir die lig en hulp met Vrydagaand se tent opslaan!
  8. A

    Koekenaap to Verneukpan

    Jis Ouens (Rynet ingesluit).  Ek is uit die hospitaal uit, my eie persoonlike nurse het my gisteraand in my eie kooi gesit en selfs vanoggend die laaste sand van waar ek neergedonner het, help uitwas uit al die nooks & crannies en goed wat ek nie eers geweet het ek het nie..  Baie dankie aan al...
  9. A

    WD National Bash 2012: Snow Valley

    o ja, ek gaan kamp
  10. A

    WD National Bash 2012: Snow Valley

    Ek kom ok, Gaan nou betaal. Vrydagaand Steak, Sat aand, tjops.  XXL
  11. A

    WC Bash - Entrants Show of Hands..30th March 2012

    ek voel nou so te na gekom, ek cancel sommer!
  12. A

    Old fashioned Baviaans; Grootrivierpoort; Karoo; Hel...now with Pornstar pics*

    Buks en 392, plaas julle ons laat weet het!  Dit lyk na 'n great trip!
Top