Hi Trailrider
Ja, ek is uitgevang, ek "lurk" al 'n ruk op die forum :oops:
Soos jy kan sien het ek al in Sept 2006 aangesluit by Wilddogs, maar nog nog ge-post nie.
Ek het van die trip reports gelees en het die rooi Honda's onthou, maar was nie seker of dit jy was nie.
As ons weer in daai...