Recent content by Baked Beans

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    BMW rider gear stolen this morning around 5.30am from Lynn Shroeder in George!!!

    Here is the link to the footage : https://www.facebook.com/groups/ktmadventureriderssa/permalink/1660383957363277/ Hope it work
  2. B

    Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....

    Net n bietjie terugvoering oor die Motoz Tractionater Adventure. Het nou 3500 km gedoen, waarvan ongeveer 1500 km grondpad was. Band is seker bietjie meer as halfsluit, so ek reken ek sal ± 7000 km kry. Tot dusver is ek baie beïndruk en tevrede met die band op beide teer en grond. Het nog nie...
  3. B

    Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....

    Ja dit was n baie lekker trip gewees en dit was net so lekker om dit weer so met die RR te herleef. Sal beslis weer in daai rigting ingaan. Harder wêreld daai, maar baie mooi. Hoop om gou weer so te maak.  :ricky:
  4. B

    Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....

    Dankie Hannes, mooi RR sover en ook baie mooi fotos. HONDA GIVE YOU WINGZZZZ!  :angel7: :ricky:
  5. B

    Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....

    Ja dit was n baie lekker trip gewees. Jammer Skolla het die mooiste grondpaaie gemis, maar mens weet nooit hoe die toestand van die pad gaan wees nie. Petrol kos R 15.39 in Springbok en R 15.40 by Alexanderbaai. Eina dit maak selfs seer om dit te tik. Was daai bike dat ons verder kan lees...
  6. B

    Letting the Boys loose ...

    Ja dit was lekker om die jong manne se segoed te hoor. Met hulle en die ou oom sou ons seker nou nog by Uitspan gele en lag het.  :imaposer:  Tot n volgende keer. Ons sal net nuwe rubber agter moet opsit voor die volgende een  :eek7:
  7. B

    3 x Friends vs 12 x Old Garden Route Passes via 3 x Enemy Brands ...

    Dankie Hannes vir die fotos en die RR. Ja dit was lekker om weer saam te ry, al was dit nou net n vinnige en kort trippie gewees. Ons glo daar sal een of ander tyd weer n behoorlike trip gedoen word. En ja, you can never be too sure when you visit Aunt/Ouma Tottie's Restaurant. That Russian did...
  8. B

    Die "Stofkoppe" $ok rond innie Son - Heidelberg jou lekka ding ...

    Baie dankie aan al die stofkoppe, ringkoppe, penkoppe, snotkoppe en bleskoppe, dit was n heerlike trip gewees. Welkom op die forum Footman, jy is al goed deel van die geselskap. My bike kan seker ook doen met n bietjie TLC, maar sal nie vir 6 maande kan wag nie  :o Kan nie wag vir die volgende...
  9. B

    Was it an Adventure, OR what the bloody hell happened!?? +Part 2 - we made it!!!

    Ja dankie julle, dit was lekker om  weer  saam te ry. Maak nie saak of dit nou hier om die kospotte is of in die vreemde nie, lekker bly  lekker. Woody1 jy sal maar n sign moet opsit sodat ons jou kan uitken oppad  :bs: :bs:
  10. B

    Was it an Adventure, OR what the bloody hell happened!?? +Part 2 - we made it!!!

    Ja Jakkals dit is  "a walk in the park", maar ons loop ook nie meer so vinnig nie.  :biggrin: Net dankbaar ons is almal veilig tuis  and we live to ride another day  :ricky: Tot n volgende keer  :thumleft:
  11. B

    Was it an Adventure, OR what the bloody hell happened!?? +Part 2 - we made it!!!

    Now I know why the water was so warm  :eek7: It was a hell of an adventure.  :deal: Nice to relive it again. Must say it now sounds much easier than it was... :thumleft:
  12. B

    The Good; Bad & Ugly goes to Hell !!!

    Ja dankie julle vir n lekker trippie. Weet nie of die naam na die bikes of die ryers verwys nie, maar ons sal dit een aand om die vuur met n koue een in die hand uitpraat. Ek dink die bikes het hulle nou bewys op die kort trip, dit raak nou tyd dat ons n lang trip aanpak  :peepwall: :pot...
  13. B

    Going back west

    Namakwalander, baie dankie, ek sal na die RR kyk. Die pad tussen Kleinzee en Port Nolloth was maar erg sinkplaat toe ek dit die laaste keer gery het. Glo nie dit het in die tussen tyd verander nie. Hi CrisL, ons het nog nie n tyd vasgemaak nie, nog besig om na opsies te kyk. Sal heel moontlik...
  14. B

    Going back west

    We are looking at doing a trip from George to Alexander Bay - any suggestions on some nice scenic dirt roads? We will do the camping thing, so the bikes will be loaded. Looking forward to hear from you.
  15. B

    'n Vinnige Uitspan'nertjie ...

    Ja, dit was nou n baie vinnige, maar welkome trippie gewees. Net die regte ding om jou batteries te charge vir die laaste strek na die einde van die jaar. Het die oudste lid van die trio gemis, maar ons sal seker nie rus kry as hy eers sy nuwe wiele het nie??  :pot:
Top