Agterwiel se remstelsel het uitgebreek en speke gebreek, daarna het agterwiel erg gewobble. Beheer was omtrent onmoontlik. Ek het met moeite spoed probeer verminder en na links gestuur om langs die pad te gaan val 😌 Alles gebeur in ñ oogwink...
Goeie môre vriende. Dank aan ons Hemelse Vader dat ek vandag hierdie met julle kan deel! Ek het gister middag omstreeks 3 uur rigting Oos in Garsfontein gery met my rooi BMW R1200GS. Syt my afgegooi so ń paar honderd meter Oos van Blesbok straat.
Dankie vir die twee bikers wat gestop het en my...
Well today is week 4 since I broke mine.
Did some cycle training, struck pothole, fell. Someone removed the cycle's support wheels way to early. ;)
Luckily the bone is nicely aligned so no need for an Op.
I would really like to get back into the saddle. :ricky:
To the rest of the dogs...